Radiumchloried

Eienskappe

Algemeen

Naam Radiumchloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule RaCl2
Molêre massa 296,906 [g/mol][1]
CAS-nommer 10025-66-8[1]  
Voorkoms wit kristalle[1] wat deur stralingskade geel en dan donker verkleur.[2]
Fasegedrag
Smeltpunt ~900 °C[2]
Kookpunt
Digtheid 4,91 [g/cm3][1]
Oplosbaarheid Oplosbaar in water en etanol[1] 307 [g/L] @ 25°C[2]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Radiumchloried is 'n sout van die radioaktiewe element radium en waterstofchloried met die formule RaCl2.

Die stof brand met 'n karmynrooi vlam. (Bariumchloried gee 'n groen vlam). Dit vertoon spontane luminessensie.[2] Dit is gebruik as stralingstandaard, maar teenswoordig word radiumsulfaat gebruik omdat dit vanweë sy onoplosbaarheid minder gevare oplewer.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Radium chloride". Chemical Book.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 H.W. Kirby; Murrell L. Salutsky (1964). The radiochemistry of radium (PDF). US Atomic Energy Commission.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search